Hier word gekyk na 'n "presentation" van die vyf komponente van 'n suksesvolle dieet plan wat werklik resultate lewer.
Friday 31 July 2015
Tuesday 28 July 2015
Dalk is dit tyd vir bietjie dieet?
Mense wat 'n vlak van konstante en gesonde gewigsverlies bereik motiveer
hulleself dikwels deur die voordele van 'n gesonde liggaam en leefstyl na te
streef maar ook deur bewus te wees van die gevare en siektes wat gepaardgaan
met oorgewig wees.
Hier is 'n paar "nasties" wat jy wil verhoed deur 'n gesonde
gewigsvlak te handhaaf wat gewoonlik 'n direkte gevolg is van vetsug en
oorgewig wees:
● Hoë bloeddruk
● Kolestrol probleme
● Koronêre aar siektes
● Hartsiektes wat lei tot hardaanvalle
● Abnormale hardklop
● Tipe 2 diabetes
● Verskeie kankers
● Swak lewer
● Galstene
● Asma
● Arthritis
● Beroerte
● Slaap probleme (nie net vir jouself nie maar ook vir ander byvoorbeeld snork)
Die risiko om erge siektes of toestande te ontwikkel raak meer soos wat mense swaarder word. Nie net is dit onaantreklik nie maar dit is gevaarlik om te vet te wees. Oordink bietjie ernstig wat jy vir jou lewe en toekoms sal wil hê. Gesond of ongesond? Lelik of mooi? www.jonk.co.za

Subscribe to:
Posts (Atom)